Skip to content

POTGOOISNITTE

Leefwêreld van die gestremde: Meervoudige Skelrose; Overberg Tehuis, Riviersonderend

Leefwêreld van die gestremde: Meervoudige Skelrose; Overberg Tehuis, Riviersonderend

Kategorie: Leefwêreld van die Gestremde2026-07-26

26 Julie 2026: Is dit ’n goeie idee om jou werkgewer in te lig oor ’n diagnose van Meervoudige Skelrose, en wanneer is dit ’n goeie tyd indien dit nodig word? Hulp aan ouerwordende mense is ’n liefdestaak. Dís die siening van personeel by Overberg Tehuis op Riviersonderend. Hulp word met deernis gebied vir inwoners met verskeie liggaamlike of geestelike toestande.