Leefwêreld van die gestremde: Skisofrenie
22 November 2026: Ons hoor van die pad wat ‘n gesin gestap het nadat hulle seun met skisofrenie gediagnoseer is. Hy is getroud, en leef voluit. ‘n Nasionale swembyeenkoms maak doen ‘n fondsinsameling om mense met gestremdhede te ondersteun.