Professor Stephan Joubert, predikant en stigter van die Ekerk, gesels oor inspirerende leiers wat biddend bly en hulle inspirasie by God kry.