Skip to content

POTGOOISNITTE

Maak jou huis stylvol knus vir die winter

Maak jou huis stylvol knus vir die winter

Kategorie: Intussen2026-07-21

Wanneer die temperature daal, is dit nie net ons klerekas wat verander nie, ons huise kan ook ’n bietjie ekstra warmte en karakter gebruik. Die goeie nuus is jy hoef nie jou sitkamer heeltemal oor te doen om dit knusser te laat voel nie. Ons gesels met leefstylkenner Fanie Cronjé, wat vir ons praktiese winterdekorwenke gee om jou huis warmer, meer uitnodigend en seisoengereed te laat voel.