Skip to content

POTGOOISNITTE

Magé Troskie by die Woordfees

Magé Troskie by die Woordfees

Kategorie: Op en Wakker2026-10-07

Die Woordfees vier stories, kuns en rou talent. Magé Troskie beliggaam al drie hierdie dinge perfek. Met haar eerlike alternatiewe klanke en sielvolle lirieke is sy besig om haar eie unieke pad oop te kap.