Met raad en daad: Die kritieke proses van kiesersregistrasie
21 Junie 2026: Met die oog op die plaaslike regeringsverkiesings op 4 November, is dit noodsaaklik dat elke stemgeregtigde burger se besonderhede korrek is. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe maklik dit is om aanlyn te registreer of jou status na te gaan. Hy verduidelik ook die omstandighede waarin kiesers hergeregistreer moet word.
