Skip to content

POTGOOISNITTE

Met raad en daad: Maak seker jou besonderhede op kiesersrol is korrek

Met raad en daad: Maak seker jou besonderhede op kiesersrol is korrek

Kategorie: Spesiale uitsending2026-08-02

Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor hoe Suid-Afrikaners kan verseker dat hulle besonderhede korrek en op datum is op die kiesersrol. Ons kyk na die gerief van die aanlyn-registrasieportaal, hoe om jou registrasiestatus vinnig en datavry na te gaan, en wanneer dit nodig is om jou adres te herregistreer of op te dateer.