Skip to content

POTGOOISNITTE

Met raad en daad: Registreer om te stem

Met raad en daad: Registreer om te stem

Kategorie: Spesiale uitsending2026-06-14

14 Junie 2026: Ons fokus op die kritieke eerste stap van die demokratiese proses – om te registreer om te stem. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die logistiek en belangrikheid van registrasie vir die komende plaaslike regeringsverkiesings.