Skip to content

POTGOOISNITTE

Met raad en daad: SA se gemengde kiesstelsel

Met raad en daad: SA se gemengde kiesstelsel

Kategorie: Spesiale uitsending2026-06-07

7 Junie 2026: Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor waarom die munisipale verkiesings so krities is vir die lewering van noodsaaklike dienste in gemeenskappe. Ons kyk na Suid-Afrika se gemengde kiesstelsel, wat ‘n kombinasie is van wykstelsels en proporsionele verteenwoordiging. En ons bespreek die vereistes vir onafhanklike kandidate en geregistreerde politieke partye wat die verkiesing wil betwis.