Skip to content

POTGOOISNITTE

Met raad en daad: Vry en regverdige verkiesings

Met raad en daad: Vry en regverdige verkiesings

Kategorie: Spesiale uitsending2026-08-23

Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. In hierdie praat Elsje van Jaarsveld met Jacques Jansen van die OVK oor wat ‘n verkiesing vry en regverdig maak. Hulle kyk na die wetlike en institusionele faktore wat vry en regverdige verkiesings bepaal, die belangrikheid van die geheimhouding van jou stem, die rol van kiesers- en verkiesingsregte, en hoe waarnemers en partyagente deursigtigheid verseker.