Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor 16 April 2026

Monitor 16 April 2026

Kategorie: Monitor2026-04-16

Gemengde reaksie op Roelf Meyer se aanstelling as ambassadeur na die VSA. Action SA steek ‘n stok in die wiel van ministers se luukse voertuie. Julius Malema word vandag gevonnis.