Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor 7 Mei 2026

Monitor 7 Mei 2026

Kategorie: Monitor2026-05-07

‘n Brief van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aan die burgemeester , Dada Morero, dui op die vraag… Is die Johannesberg Metro tans bankrot?

Stormweer in die Wes-Kaap eis minstens een lewe – in die Knysna-omgewing. En twee agtereenvolgende rentekoersverhogings word weens inflasie-onsekerheid voorspel.