Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor: Kenners waarsku dat ESKOM alle tekens toon van ‘n doodspiraal

Kategorie: Monitor 2026-11-24

24 November 2026: Die verkiesing van Johannesburg se ampsdraers uitgestel tot Vrydag. ‘n Samewerkingsooreenkoms tussen die ANC, MKP, ActionSA, EFF en IVP in alle plaaslike regeringsrade waar die partye verteenwoordig is. Kenners waarsku dat ESKOM alle tekens toon van ‘n doodspiraal.