Monitor: Kommer dat reeksmoordenaar aan Oos-Rand bedrywig is
15 September 2026: ‘n Saak van strafbare manslag geopen ná die grubotsing in die Sentraal Karoo waarin 21 mense dood is. Kommer dat ‘n reeksmoordenaar aan Gauteng se Oos-Rand bedrywig is, nadat die liggaam van ‘n vyfde vrou gevind is. Die sluiting van nóg ‘n diamantmyn in die Noord-Kaap dompel sake-eienaars in finansiële nood.
