Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor: Matrieks begin met hulle finale eksamen

Monitor: Matrieks begin met hulle finale eksamen

Kategorie: Monitor2026-10-12

12 Oktober 2026: Meer as ‘n miljoen matrikulante sal van vandeesweek af in die finale eksamen pen op papier sit. Asielaansoeke deur buitelanders sal na verwagting van 10 November af weer verwerk word. Spanning laai op binne die Regering van Nasionale Eenheid oor die ANC se hantering van betrekkinge met Amerika.