Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor: Witskrif oor plaaslike regering bekendgemaak kort voor verkiesing

Monitor: Witskrif oor plaaslike regering bekendgemaak kort voor verkiesing

Kategorie: Monitor2026-10-23

23 Oktober 2026: Die regering stel die finale hersiene witskrif oor plaaslike regering bekend. ‘n Belangrike bedrogsaak waarby spioene betrokke is, sal in die openbaar gehou word. Die Minister van Finansies reageer skerp op beskuldigings dat die verligting in brandstofheffings ‘n politieke set is om stemme te werf.