Skip to content

POTGOOISNITTE

Naweekaktueel 25 April 2026

Naweekaktueel 25 April 2026

Kategorie: Naweekaktueel2026-04-25

Vrae oor die groot aantal verwerpte eise van die Padongelukkefonds. ‘n Super El Niño dalk later vanjaar Suid-Afrika se voorland – ‘n klimatoloog verduidelik. ‘n Lewenstoekenning aan die veteraanakteur Tobie Cronjé.