Skip to content

POTGOOISNITTE

Naweekaktueel: Hoe vaar die RNE?

Naweekaktueel: Hoe vaar die RNE?

Kategorie: Naweekaktueel2026-07-04

4 Julie 2026: Die Regering van Nasionale Eenheid het vandeesweek sy tweede bestaansjaar gevier – ons praat oor die belangrike wetgewingsbesluite wat geneem is, en vra hoe die RNE vaar? Amerika vier vandag sy 250ste bestaansjaar – President Trump sê die VSA het homself weer ten volle as wêreldleier bewys, maar is Amerika meer verdeeld as ooit? Ons praat met oudBok Corne Krige oor die stryd tussen die Wêreldkampioen en Engeland vanmiddag op Ellispark.