Naweekaktueel: Meer as 50 000 geslagsgeweldsake elke jaar aangemeld
29 Augustus 2026: Meer as 50 000 geslagsgebaseerde geweldsake word elke jaar by die polisie aangemeld. Om stamselle te skenk, kan moontlik aan pasiënte met lewensbedreigende bloedverwante siektes ‘n beter kans op lewe gee. Ons praat met oudBok Kobus Wiese oor vanmiddag se groot kragmeting in Kaapstad.
