Skip to content

POTGOOISNITTE

Nuwe handboekkatalogus opgeskort ná verkrygingsvrae

Nuwe handboekkatalogus opgeskort ná verkrygingsvrae

Kategorie: Op en Wakker2026-09-03

Die nuwe nasionale katalogus vir grondslagfase-leermateriaal bly opgeskort te midde van ondersoeke na onreëlmatighede in die verkrygingsproses. Vir ouers landwyd beteken dit onsekerheid oor die handboeke en leesmateriaal wat hulle kinders volgende jaar in die klaskamer gaan gebruik. Die nasionale onderwysdepartement sê die bestaande katalogus bly intussen beskikbaar, maar daar is steeds onsekerheid oor wat volgende gebeur. Ons praat hieroor met die Wes-Kaapse minister van onderwys, Jaco Londt.