Ons en die onderwys: Lees en ondersteuning by skole – Vriende van Afrikaans
8 November 2026: Estel de Beer praat met Christelle Webb-Joubert oor haar ervaring by die Woordfees, en haar onderhoud met Cheraldine van der Merwe, projekbestuurder van Vriende van Afrikaans. Daarna hoor ons die eerste deel van dié gesprek oor lees, ondersteuning vir onderwysers en ouers, en die organisasie se werk by skole.
