Skip to content

POTGOOISNITTE

Ons vir Jou weer op die planke

Ons vir Jou weer op die planke

Kategorie: RSG Kuns2026-04-28

Die musiekspel, Ons vir Jou, is na 18 jaar weer op die verhoog te sien. Die sanger en akteur, Bok van Blerk, vertolk die rol van De la Rey. Aktrise Nadia Beukes gesels saam.