Skip to content

POTGOOISNITTE

Ouerskap 101: Selfood (Deel 1)

Ouerskap 101: Selfood (Deel 1)

Kategorie: Intussen2026-07-14

In hierdie reeks skep ons ruimte vir die moeilike gesprekke tussen ouers en kinders, dié wat ons harte raak, maar wat ons nie altyd weet hoe om aan te pak nie. Sielkundige Anys Rossouw praat oor die gevaar van selfdood.