Dr. Siegfried Louw, predikant in sinodale diens in die Wes-Kaap, gesels oor die simboliese betekenis van plante in die Bybel en ander geskrifte met ‘n fokus op Jesus se kruisiging. Hy fokus op die granaat.