Regsake: Hoe kom ‘n wet tot stand? Regte en verpligtinge van huurders en verhuurders
2 November 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus op hoe ‘n wet in Suid-Afrika tot stand kom, en wanneer dit van krag is. Est-marié McCallahan praat oor die regte en verpligtinge van huurders en verhuurders van ‘n residensiële eiendom. Wat skryf die Huurbehuisingswet voor, veral in die geval waar mense nie van ‘n agent gebruikmaak nie.
