Skip to content

POTGOOISNITTE

Regsake: Kan ‘n afwesige ouer van ‘n kind se boedel erf?

Regsake: Kan 'n afwesige ouer van 'n kind se boedel erf?

Kategorie: Regsake2026-11-09

9 November 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus op die mense wat die regsberoep uitmaak, hoe hulle opgelei word, en hoe jy seker kan maak die persoon wat jou help, is werklik gekwalifiseer. Elsa Kruger Willemse beantwoord ’n vraag oor of ‘n afwesige ouer van ‘n kind se boedel kan erf?