Skip to content

POTGOOISNITTE

Regsake: Minister van Justisie, Staatsprokureur en Hoofstaatsregsadviseur

Kategorie: Regsake 2026-11-23

23 November 2026: Tiaan Joubert praat verder oor rolspelers in die regswêreld, en fokus week op die Minister van Justisie, die Staatsprokureur, en ‘n kantoor waarvan min mense al gehoor het, die Hoofstaatsregsadviseur. Boedelspesialis Volker Kruger bespreek ‘n saak oor ‘n munisipaliteit wat ‘n eiendom wil terugvat wat hy aan iemand verkoop het omdat die koper nie verbeteringe aangebring het in ‘n spesifieke tyd soos die koopkontrak bepaal het nie.