Rocky Horror terug in Kaapstad en Jozi!
Aanhangers van die ikoniese ROCKY HORROR SHOW kan weer saamsing tydens vertonings van dié musiekspel in Kaapstad en Johannesburg. Terrance April gesels met Tjaart van der Walt oor die produksie wat onlangs in Kampsbaai geopen het.
