RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid – Kleinood
S2E10: Ons vat die pad na die hartjie van Stellenbosch, en besoek die idilliese plaas, Kleinood, waar Syrah seëvier in die middel van Cabernet Sauvignon-wêreld. Wynmaker en wingerdboukundige Lawrie Moore bied ‘n intieme wynproe aan in die vatverouderingskelder. Sarel Seemonster, Karel Kraai en Lochner de Kock maak ook ‘n draai.
