Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid – Miles Mossop Wyne

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid - Miles Mossop Wyne

Kategorie: Die Reine Wynheid2026-08-12

S2 E14: Tussen die branders en die wingerde het Miles Mossop sy talent as wynmaker ontwikkel. Sy wyne is ‘n familie-affêre, met sy vrou se kuns en inspirasie van sy kinders. Miles vertel vir Martelize Brink hoe hy wyn gemaak het vir een van die top wynhandelsmerke in Suid-Afrika terwyl hy terselfdertyd aan sy eie wynetiket gewerk het. Marlelize het ook vir Erns Grundling oor sy wynavonture uitgevra.