Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid – Rocksterre in die wingerd

RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid - Rocksterre in die wingerd

Kategorie: Die Reine Wynheid2026-06-03

S2E4: Onafhanklike wingerdboukundige Marko Roux van Hexbergkwekery en dr. Etienne Terblance, wingerdboukundige, bestuurder by VinPro en mede-eienaar van Thistle and Weed, verduidelik aan Martelize Brink wat in die wingerd gebeur, watter kultivars goed in Suid-Afrika aard, en hoe jy die geharde, minder bekende kultivars aan die Suid-Afrikaanse verbruiker verkoop.