Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie – Die Ware Liefdesverhaal agter ‘Bruid van die Jaar’

RSG Bekbasaar: Trou is die perdekoop nie – Die Ware Liefdesverhaal agter 'Bruid van die Jaar'

Kategorie: Trou is nie perdekoop nie2026-05-26

S2/E17: Die saadjie vir die trots Afrikaanse Netflix-treffer, Bruid van die Jaar, is 21 jaar gelede geplant, en kry nou eers kans om te ontkiem. Hoe lyk die liefde agter die skerms? Vervaardigers Luke en Carine Rous is al 18 jaar getroud, en verklap hoe net absolute geloof hulle staande hou. En dink jy Bouwer Bosch was die eerste keuse vir die romantiese manlike hoofrol? Dink weer! Bouwer gesels saam, en deel kaalvuis oor sy oudisiestryd, wat hy op stel moes leer, en sy diep liefde vir sy eie gesin.