Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG en Virseker se kultuurkaravaan vat die pad

RSG en Virseker se kultuurkaravaan vat die pad

Kategorie: Spesiale uitsending2026-07-27

RSG en Virseker stel die Kultuurkaravaan bekend. Ons is op soek na Afrikaans se kosbaarste skatte! ‘n Spesiale uitsending met Martelize Brink, Gustav Greyling en Renske Jacobs, regstreeks vanaf Seepunt.