Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Agri Mpumalanga se Jongboer van die Jaar

RSG Landbou: Agri Mpumalanga se Jongboer van die Jaar

Kategorie: RSG Landbou2026-08-25

25 Augustus 2026: Wolveilings het hervat ná die winterreses, en Heinrich Victor is aan die woord met die jongste wolmarkverslag. Die 33-jarige Anton Pelser is aangewys as Agri Mpumalanga se Jongboer vir 2026. Hy is ‘n veeprodusent van die Hendrina-omgewing. Ons praat met hom oor sy passie vir landbou. Die Rooivleisprodusente-organisasie onlangs hulle kongres in Pretoria aangebied, en ons het daar met die voorsitter, Frik van Rooyen, gesels.