RSG Landbou: Die bestuur van teeltroppe in die somer
14 November 2026: RSG Landbou word opgedra aan die beesboere van Suid-Afrika. Ná ‘n jaar met ernstige uitdagings, is daar tog in die pylvak van 2026 goeie nuus. Chris de Brouwer, ’n veekundige van Kaapstad, het raad vir die bestuur van teeltroppe in die somer. Louis Wessels van Agri Wes-Kaap, sê ons moet deurlopend aan gesprekke oor biosekuriteit deelneem.