Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Jongboer Christi van den Heever

RSG Landbou: Jongboer Christi van den Heever

Kategorie: RSG Landbou2026-09-05

5 September 2026: Christi van den Heever is drie jaar gelede aangewys as Jongboer van die Jaar in die Wes-Kaap. Hy boer vir Graaff Fruit as landgoedbestuurder op die plaas Rietfontein in die Koue Bokkeveld. Volgens hom is daar heelwat ooreenkomste tussen Springbok-toetsrugby en landbou in Suid-Afrika.