Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Landbou Innovasie Hub in Stellenbosch

RSG Landbou: Landbou Innovasie Hub in Stellenbosch

Kategorie: RSG Landbou2026-07-18

18 Julie 2026: Die Landbou Innovasie Hub is enig in sy soort in Suid-Afrika. Hierdie nuwe sentrum is tot stand gebring om jongmense ‘n plek en geleentheid te gun om met landbou-oplossings vorendag te kom. Dit sluit in sagteware-ontwikkeling, grondbestuur en selfs die ontwerp van nuwerwetse uitrustings vir vrouelandbouers. Pieter Brune is op ouderdom 29 een van die landbou-innoveerders wat aan stuur van sake is by die nuwe sentrum in Stellenbosch.