Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: LFR Veeskool

RSG Landbou: LFR Veeskool

Kategorie: RSG Landbou2026-07-29

29 Julie 2026: Wie is vandag se rooivleisverbruiker? Dis een van die vrae wat tydens die LFR Veeskool bespreek sal word. Die Lewendehawe Registrerende Federasie bied dié geleentheid van 7 tot 9 Oktober aan by Aldam. Natuurwetenskaplike praktisyns wat by SACNASP geregistreer is, mag ook nou vir die eerste keer CPD-punte verdien indien hulle die Veeskool bywoon. Ons praat met Laurence Allem van Mielieboere Bonsmaras oor hulle 41ste produksieveiling op 13 Augustus by Viljoenskroon.