Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Nampo Kaap; Koning Charles smul aan SA-wyn

RSG Landbou: Nampo Kaap; Koning Charles smul aan SA-wyn

Kategorie: RSG Landbou2026-09-04

4 September 2026: Toit Wessels, een van die organiseerders van Nampo Kaap, vertel waarna ons volgende week kan uitsien in Bredasdorp. Karin Kleinbooi, Uitvoerende Bestuurder Inklusiwiteit en Ontwikkeling by South Africa Wine, vertel van die Suid-Afrikaanse wyn wat deur Koning Charles gekies is om later vanjaar by sy verjaardagviering bedien te word.