RSG Landbou: Nasionale Wolkwekersvereniging vier eeufees
13 Augustus 2026: Die Nasionale Wolkwekersvereniging vier vanjaar hulle honderdste bestaansjaar. Hullw het ook hulle 95ste kongres gehou. Dr. Arno Moore, ‘n voormalige bestuurder van die vereniging, praat oor die hoogtepunte tydens sy dienstydperk. Johan van den Berg het die jongste landbouweernuus, Chris Derksen het die jongste vleispryse.
