Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Navorsingsprioriteite in die wynbedryf; Immuniteit en inentings

RSG Landbou: Navorsingsprioriteite in die wynbedryf; Immuniteit en inentings

Kategorie: RSG Landbou2026-10-15

15 Oktober 2026: Het jy al gewonder hoe navorsingsprioriteite in die wynbedryf bepaal word, en hoe navorsing in Suid-Afrika met die res van die wêreld se wynproduserende lande vergelyk? Dr. Adriaan Oelofse van South Africa Wine beantwoord hierdie vrae. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk was een van die sprekers by die onlangse LRF Veeskool, en ons het daar met hom oor immuniteit en inentings gesels. Johan van den Berg terug met die weervooruitsigte, en Chris Derksen praat oor die week se vleispryse.