RSG Landbou: Raymond Weels
21 November 2026: Raymond Weels van Graham Beck Wines is aangewys as die algehele wenner by vanjaar se Wes-Kaap Prestige Agri-toekennings. Raymond se landboureis het as algemene werker begin. Vandag is hy vloerbestuurder. Meer as 1 300 agri-werkers van 16 streke het vir vanjaar se kompetisie ingeskryf. Raymond vertel wat hy nodig is om bo uit te kom.