Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Tweede SA Preserveerkampioenskap

RSG Landbou: Tweede SA Preserveerkampioenskap

Kategorie: RSG Landbou2026-08-10

10 Augustus 2026: Die eerste nasionale Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, wat in 2025 deur Agri-Expo aangebied is, het 456 inskrywings van 66 vervaardigers gelok. Vanjaar se aflewering het ‘n rekord 700 inskrywings van 85 vervaardigers ontvang. Die beoordeling het onlangs in Durbanville plaasgevind. Ons gesels met hoofbeoordelaar, Susina Jooste. Louma Boerdery en Nedibest Brahman se derde Brahman-bulveiling vind op 20 Augustus in die Thabazimbi-omgewing plaas.