Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Waarskuwing vir canolaboere

RSG Landbou: Waarskuwing vir canolaboere

Kategorie: RSG Landbou2026-07-24

24 Julie 2026: Rooibos is op pad na die buitenste ruim! Marthane Swart van die SA Rooibosraad verduidelik waarom dit van waarde op aarde is. Lizette Nowers, ‘n wetenskaplike navorser by die Departement Landbou in die Wes-Kaap, en navoringstegnikus Piet Lombard deel ‘n dringende boodskap aan canolaboere, wat verband hou met ongewone mistige toestande wat op die oomblik voorkom.