Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Waterbeperkings; Vrystaat Predasieforum

Kategorie: RSG Landbou 2026-11-23

23 November 2026: Landbou in die Wes-Kaap dra die swaar las van nuwe waterbeperkings wat op 16 November deur die minister van water en sanitasie in dié provinsie, Pemmy Majodina, aangekondig is. Jannie Strydom van Agri Wes-Kaap het met RSG Landbou hieroor gesels. Bees-, skaap- en bokprodusente in die Vrystaat ly al vir jare ekonomiese verliese weens roof- en skadeveroorsakende diere. Daarom is die Vrystaat Predasieforum onlangs gestig. Prof. HO de Waal van die forum sê hulle wil ‘n daadwerklike verskil maak en boere ondersteun.