Skip to content

POTGOOISNITTE

Skrywers en boeke: Allen Grootboom – AS DIE VUUR HUIL

Skrywers en boeke: Allen Grootboom - AS DIE VUUR HUIL

Kategorie: Skrywers en Boeke2026-07-22

22 Julie 2026: Suzette Myburg gesels met die skrywer Allen Grootboom oor sy debuutroman, AS DIE VUUR HUIL. Ilse Salzweddel praat met Anchen Conradie oor twee belangrike boeke wat gemik is op jong kinders. Die een handel oor emosies (MY GEVOELENS DAGBOEK), en die ander een (SKERMSLIM) gee handige raad oor hoe om jou kind in die digitale era aanlyn te beskerm. Johan Myburg het ‘n bydrae waarna jy moet luister as jy na die epiese rolprent, THE ODYSSEY, wil gaan kyk. Hy gesels ook oor topverkoperboeke soos UNRELIABLE NARRATOR deur Araminta Hall. Hy het ook nuus oor Ian McEwan se roman, WHAT WE CAN KNOW, en Arundhati Roy se memoir, MOTHER MARY COMES TO ME.