Skip to content

POTGOOISNITTE

Skrywers en boeke: Keina Swart (Swerwerskraal); Kinderboekuitgewer Shawna Leze Meiring

Skrywers en boeke: Keina Swart (Swerwerskraal); Kinderboekuitgewer Shawna Leze Meiring

Kategorie: Skrywers en Boeke2026-11-04

3 November 2026: Ilse Salzwedel gesels met Keina Swart oor haar roman SWERWERSKRAAL (gebaseer op ‘n ware verhaal). Jy kan ook luister na ‘n gesprek wat Christelle Webb-Joubert tydens die Woordfees gevoer het met Shawna Leze Meiring, ‘n kinderboekuitgewer. In Johan Myburg se drie internasionale bydraes bring hy hulde aan Ryu Murakami, die Japanse skrywer wat onlangs oorlede is. Hy vertel meer oor die digter Sarah Howe, wat onlangs met die Forwardprys bekroon is, en gesels oor Jonathan Swift se GULLIVER’S TRAVELS, wat vanjaar 300 jaar gelede vir die eerste keer verskyn het.