Dis amper weer skoolvakansie, en as daar een ding is waaroor Suid-Afrikaners mal is, is dit vakansiehou. Om oor vakansie te gesels, kuier die ATKV se bemarkingsbestuurder, Wessel Stoltz, by ons by ATKV-Goudini Spa.