Spekrum: OB sê Gauteng se beheer oor spazawinkels is ontoereikend
17 Julie 2026: Die Openbare Beskermer bevind dat munisipale owerhede in Gauteng se beheer oor spazawinkels ontoereikend is – dit is nadat ses kinders in Oktober 2024 in Soweto dood is. Ons praat met ‘n regskenner oor sieknotas. Die vierde beraad van die Suid-Afrika/Namibië Bi-nasionale Kommissie vind plaas.
