Spektrum 17 April 2026
‘n Bloedige week op die Kaapse Vlakte, ondanks die teenwoordigheid van die Weermag. ‘n Reddingsboei van R200 miljoen vir die Suid-Afrikaanse suikerreus, Tongaat Hulett. Munisipaliteite in KwaZulu-Natal wys ‘n beperkte verbetering.
